SONJA HERHOLDT - TYDLOOS
Schedule
Tue, 17 Feb, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Op Dinsdag, 17 Februarie 2026. besoek Sonja Herholdt ons met haar solo-vertoning TYDLOOS. Sy neem die gehoor op ‘n nostalgiese reis na die goue oues van die “sonjare” met ’n produksie wat bestaan uit haar bekende en ander immergroen liedjies, staaltjies en voorlesings.Sonja maak gebruik van agtergrondmusiek en klavierbegeleiding wat vir ‘n unieke luister- ervaring sorg. Die aanslag is nostalgies en intiem, maar ook met baie humor en hart wat veral byval sal vind by ’n ouer gehoor wat die dae van Springbokradio onthou.
Kom herleef en beleef die nostalgie.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.





