TIMOTHY KIESWETTER met MNR SEKS & MEV KOPSEER - COUPLE SHOW! Geen O/18

Schedule

Mon, 09 Feb, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
"Mnr Seks en Mev Kopseer" is 'n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man is altyd lus en vrou altyd geblus!
Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik meer "50 skadus van grys" is.
In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die stereotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel.
Moenie toelaat dat die samelewing jou in 'n stereotipiese boks plaas nie. Ons nooi jou uit om die Alpha-man, die koek, die tert, die seuntjie-man en nog vele meer karakters te ontmoet en sien hoe hulle ontdoos word.
Kom verryk jou huwelik met hierdie vermaaklike en skreeusnaakse een-man komedie wat jy nie wil misloop nie.
Dit mag dalk net jou huwelik weer in die "mood" sit.
Geen Onder 18
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer

Host or Publisher Die Boer

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Durbanville

Sheriff Auction - Bellville South
Thu, 12 Feb at 11:00 am Sheriff Auction - Bellville South

Bellville NU, Bellville

Vanja Oosthuizen
Thu, 12 Feb at 08:30 pm Vanja Oosthuizen

Die Boer

MUSIC ENTERTAINMENT
MILLENNIUM BAND
Thu, 12 Feb at 08:30 pm MILLENNIUM BAND

Die Boer

ENTERTAINMENT MUSIC
CYM Talent Explosion
Fri, 13 Feb at 06:00 pm CYM Talent Explosion

10 Flamink Close, Durbanville, South Africa

KIDS
TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE  -  GEEN O\/18
Tue, 03 Feb at 08:30 pm TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE - GEEN O/18

Die Boer

TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE -  GEEN O\/18
Thu, 05 Feb at 08:30 pm TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE - GEEN O/18

Die Boer

Gin Wizard's BLUES, BREWS & ROCK n ROLL - Hillcrest Estate
Sat, 07 Feb at 07:00 pm Gin Wizard's BLUES, BREWS & ROCK n ROLL - Hillcrest Estate

Hillcrest Restaurant

MUSIC ENTERTAINMENT
SONJA HERHOLDT - TYDLOOS
Tue, 17 Feb at 08:30 pm SONJA HERHOLDT - TYDLOOS

Die Boer

FRANCOIS BOYCE - "DIE WILDTUIN & EK"
Thu, 19 Feb at 08:30 pm FRANCOIS BOYCE - "DIE WILDTUIN & EK"

Die Boer

BARRY HILTON
Fri, 20 Feb at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

COMEDY ENTERTAINMENT
KURT SCHOONRAAD in FUNNY SIDE UP!
Sat, 07 Mar at 08:30 pm KURT SCHOONRAAD in FUNNY SIDE UP!

Die Boer

ART THEATRE
SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED
Wed, 29 Apr at 08:30 pm SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED

Die Boer

NAVI REDD
Sat, 30 May at 08:30 pm NAVI REDD

Die Boer

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events