FRANCOIS BOYCE - "DIE WILDTUIN & EK"

Schedule

Thu, 19 Feb, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Francois Boyce, die gewilde sosiale media persoonlikheid van Hoezit Samelewing, nooi jou uit na sy splinternuwe vertoning:
“Die Wildtuin & Ek”
Met uitverkoope vertonings reg oor die land is Francois baie opgewonde om sy nuwe stukkie wêreld aan die publiek bekend te stel.
’n Skreeusnaakse, hartroerende en lewensgetroue reis deur die “wildtuin van die lewe”
Jy is in vir ’n opwindende verrassing:
✅ 5 splinternuwe stories elkeen gevul met wild, lekker lag.
✅ Vars musiek
✅ Hope humor & ’n tikkie wysheid
Of jy nou kom vir die lag of vir die les — hierdie vertoning gaan jou raak én vermaak. Francois bring sy unieke styl van storievertel, sang en skerp lewensinsig om jou aand besonders te maak. Almal van ons lewe in 'n tipe wildtuin. Eerder as om bang te word daarvoor, kom ons gesels daaroor, leer daaruit en gebruik dit om 'n beter mens te word, nie net vir onsself nie, maar vir die mense om ons.
Samelewing, maak jou reg — dis tyd vir 'n WILLE reis vol lekkerte!
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer

Host or Publisher Die Boer

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Durbanville

Paint your PET
Sat, 21 Feb at 01:00 pm Paint your PET

SOET EMPORIUM, 13 Wellington Road, 7550 Durbanville, South Africa

ART
Col'Cacchio Durbanville Paint Social
Sat, 21 Feb at 01:30 pm Col'Cacchio Durbanville Paint Social

Col'Cacchio Durbanville

ART FINE-ARTS
Homeschool Dance Valentine's  2026
Sat, 21 Feb at 06:30 pm Homeschool Dance Valentine's 2026

Durbanville Golf Club

VALENTINES-DAY SPORTS
Tour de PPA
Sun, 22 Feb at 06:30 am Tour de PPA

Durbanville Racecourse

SPORTS WORKSHOPS
LAUDO LIEBENBERG & FRANK FREEMAN
Thu, 26 Feb at 08:30 pm LAUDO LIEBENBERG & FRANK FREEMAN

Die Boer

LIVE-MUSIC
TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE  -  GEEN O\/18
Tue, 03 Feb at 08:30 pm TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE - GEEN O/18

Die Boer

TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE -  GEEN O\/18
Thu, 05 Feb at 08:30 pm TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE - GEEN O/18

Die Boer

Gin Wizard's BLUES, BREWS & ROCK n ROLL - Hillcrest Estate
Sat, 07 Feb at 07:00 pm Gin Wizard's BLUES, BREWS & ROCK n ROLL - Hillcrest Estate

Hillcrest Restaurant

MUSIC ENTERTAINMENT
SONJA HERHOLDT - TYDLOOS
Tue, 17 Feb at 08:30 pm SONJA HERHOLDT - TYDLOOS

Die Boer

FRANCOIS BOYCE - "DIE WILDTUIN & EK"
Thu, 19 Feb at 08:30 pm FRANCOIS BOYCE - "DIE WILDTUIN & EK"

Die Boer

BARRY HILTON
Fri, 20 Feb at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

COMEDY ENTERTAINMENT
KURT SCHOONRAAD in FUNNY SIDE UP!
Sat, 07 Mar at 08:30 pm KURT SCHOONRAAD in FUNNY SIDE UP!

Die Boer

ART THEATRE
SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED
Wed, 29 Apr at 08:30 pm SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED

Die Boer

NAVI REDD
Sat, 30 May at 08:30 pm NAVI REDD

Die Boer

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events