ELZABE ZIETSMAN - ROUTRIP (Geen O/13 Taal) [Middagvertoning]
Schedule
Sun, 08 Mar, 2026 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy die wanhoop en leef sy vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos. Routrip is gebaseer op ’n ware verhaal.Elzabé Zietsman is bekroon met die 2025 Aardklop-toekenning vir Beste Aktrise vir Routrip, en is ook benoem vir die 2025 Naledi-toekenning vir Beste Aktrise, asook vir ’n Woordtrofee vir Beste Prestasie in ’n soloproduksie by die 2023 Toyota US Woordfees.
Tydsduur: 90 minute
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen O/13 / Taal
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.


















![ELZABE ZIETSMAN - ROUTRIP (Geen O\/13 Taal) [Middagvertoning]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czMvYmFubmVycy84NGYyMjYzYjBjNDZlYzFlN2Q4M2Y0MDc4YjY3M2Y2ZDY0NWZiYTdiOWYwN2VjNWUwMjZmMTNmMTFkMGQ2NGVhLXJpbWctdzEwMDAtaDY2Ni1kYzAxMDEwMi1nbWlyP3Y9MTc2OTQyOTI4OQ.avif)