COFFEE SNOBS: DIE REIS
Schedule
Sun, 15 Feb, 2026 at 02:00 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Kom ervaar Die Reis saam met Coffee Snobs vir slegs een vertoning by Die Boer in Durbanville. ’n Produksie vol musiek, stories en emosie – ’n reis deur nostalgie, liefde en die klanke van die lewe.Hierdie produksie bestaan uit 'n skatkis vol Laurika Rauch treffers!
Coffee Snobs neem jou op ’n musikale reis van oorspronklike verwerkings van Laurika se mooiste treffers!
Bekende liedjies soos Kinders van die Wind, Blouberg se strand en Vier Seisoene Kind kry almal ’n nuwe geur, maar behou die essensie van die musiek waarvoor ons almal so lief geword het.
Kom reis saam!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.



















