NOG N ROOIBLOM - met NADINE BLOM en ROOIWYNPROFEET
Schedule
Wed, 18 Feb, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Musiekfans kan solank gereed raak om hul harte oop te maak vir ‘n nag van intieme klanke en sielvolle Afrikaanse musiek wanneer Nadine Blom en Rooiwynprofeet weer saam die verhoog betree vir hul opvolgshow, “Nog ‘n Rooiblom”, op 18 Februarie 2026 by Die Boer.Na die groot sukses van hul oorspronklike Rooiblom-show, beloof hierdie opvolgshow om selfs meer persoonlik, akoesties en magies te wees.
Die aand sal ‘n mengsel van bekende treffers en splinternuwe musiek bied:
Rooiwynprofeet sal liedjies uitvoer soos “Groen Trui,” “Bly” en “Besem”
Nadine Blom bring haar nuwe repertoire, insluitend die langverwagte “Die Lig”, sowel as “Nuwe Liefde,” “Dis wat liefde is” en “Kom Saam.”
Die gehoor kan ook uitsien na pragtige Afrikaanse en Engelse duette wat die saamwees en liefde vir musiek van hierdie kunstenaars beklemtoon.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.



















