FRANCOIS BOYCE - STAP IN STYL ("GIRLS NIGHT")
Advertisement
Francois Boyce, die gewilde sosiale media persoonlikheid van Hoezit Samelewing, nooi jou uit na sy splinternuwe vertoning:
STAP IN STYL
Het jy al ooit gewonder wat jou skoene sou sê as hulle kon praat? Daar is net iets aan ‘n vrou en skoene. So gaan maak Francois ’n draai in 4 verskillende skoene, maar elkeen het 'n ander storie om te vertel.
Emosie belaaid vat Francois elke dame op ‘n reis met die skoene om hulle by ’n baie inspirerende gedagte te los.
Soos altyd word daar gedans, gesing, gelag, gehuil en in styl daar weggestap!

Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer

![BRENDAN VAN RHYN in \u201cNow for something completely different\u201d with GARTH TAVARES - piano [Lunch show]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czYvYmFubmVycy84NzQwMmIyODVjYTMyZTE4NWJkOTk3NzI4ZjE4ZjllOWIwOTc2ODYyZDgzYjc5NDlhZWYyYjIwZTBlN2Y3OTgxLXJpbWctdzEyMDAtaDEwMDYtZGMwNDA0MDQtZ21pcj92PTE3ODE2ODkwNDA.avif)