TOLLIE PARTON: Tottie en nie verder nie - Geen O/18

Schedule

Fri, 26 Jun, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid? Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie!
In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie. Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak. Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve. Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat ten spyte van wat daar oor haar gesê word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring? Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer

Host or Publisher Die Boer

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Durbanville

VALIANT SWART  & JAKE GUNN
Sat, 27 Jun at 08:30 pm VALIANT SWART & JAKE GUNN

Die Boer

MUSIC ENTERTAINMENT
DANIE REENWOLF DU TOIT
Tue, 30 Jun at 08:30 pm DANIE REENWOLF DU TOIT

Die Boer

Orchid Terrarium Workshop
Sat, 04 Jul at 10:00 am Orchid Terrarium Workshop

Rust-en-Vrede Gallery

WORKSHOPS
Back to 90s
Sat, 04 Jul at 07:00 pm Back to 90s

Alpha Primary School

MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)
Sun, 14 Jun at 02:01 pm MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)

Die Boer

RYNO VELVET - REGSTREEKS
Fri, 10 Jul at 08:30 pm RYNO VELVET - REGSTREEKS

Die Boer

NIK RABINOWITZ - MOUNTAIN JEW
Tue, 21 Jul at 08:30 pm NIK RABINOWITZ - MOUNTAIN JEW

Die Boer

SPORTS COMEDY
Kultura Festival - Alfred Adriaan
Sat, 01 Aug at 07:00 pm Kultura Festival - Alfred Adriaan

2 Akademia Road, Groot Phesantekraal, Durbanville , 7550 Cape Town, South Africa

FESTIVALS COMEDY
LIZZ MEIRING in DIE "REAL HOUSEWIFE" - GEEN O\/14
Sat, 08 Aug at 08:30 pm LIZZ MEIRING in DIE "REAL HOUSEWIFE" - GEEN O/14

Die Boer

ART

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events