JAK DE PRIESTER (MIDDAGVERTONING)
Advertisement
n 2001 skryf Jak de Priester sy eerste groot treffer, Sally Williams Nougat — die lied wat die begin sou wees van ’n merkwaardige Afrikaanse musiekloopbaan.
Tans woon Jak de Priester in Somerset-Wes, en oor die afgelope vyf-en-twintig jaar het hy ’n indrukwekkende arsenaal van liedjies geskep. Sy lirieke weerspieël stories van Suid-Afrika en persoonlike ervarings - ’n reis van groei en herinneringe. Nou, ná ’n kwarteeu, stel hy ’n bundel lirieke bekend wat oor 25 jaar geskryf is.

Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer

![BRENDAN VAN RHYN in \u201cNow for something completely different\u201d with GARTH TAVARES - piano [Lunch show]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czYvYmFubmVycy84NzQwMmIyODVjYTMyZTE4NWJkOTk3NzI4ZjE4ZjllOWIwOTc2ODYyZDgzYjc5NDlhZWYyYjIwZTBlN2Y3OTgxLXJpbWctdzEyMDAtaDEwMDYtZGMwNDA0MDQtZ21pcj92PTE3ODM3MDc4OTE.avif)