NáDINE ROCK in “LADIES OF ROCK” (MIDDAGVERTONING)

Schedule

Sun, 27 Sep, 2026 at 02:01 pm

UTC+02:00
Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Na 3 suksesvolle Rock vertonings is Nádine terug op die verhoog met Rock 4 “Ladies of Rock”. Die vertoning sluit die grootste rock liedjies van vroulike Kknstenaars in. Ikoniese sterre soos Tina Turner, Fleetwood Mac se Steve Nicks, Patty Smith (Because the night) en meer word almal vereer.
Maak gereed vir Nádine se uitsonderlike verhoog energie met haar weergawe van Joan Jett se “I love Rock and Roll”, krag en energie soos die van Blondie Atomic.
Nádine se Rock 4 sluit ook treffers in van Avril Lavigne, Heart, Alanis Morissete en Pink.
Moenie uitmis op hierdie enige in sy soort Rock Konsert nie.
'n Aand met Nádine en Ladies of Rock
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you