MEERKAT PETRA in PLASTIEKWERELD
Advertisement
Meerkat Petra het 'n sensasie geword op Tiktok in 2023, en betreë die verhoog vir die eertse keer ooit, met haar nuwe verhoogstuk, "Plastiekwêreld". Dit is 'n komiese kyk uit petra se perspektief, na die wêreld waarin ons tans leef. Almal wil "Famous'" wees, en sal enigiets doen om daai status te bereik. Die mensdom het behep geraak met sosiale media en hoe hy homself weerspieël. "Fake" het die nuwe norm geword , en Petra is hier om dit reg te stel.
Maak jou reg vir 'n nostalgiese rit uit die verlede, en hoe als oornag verander het. Kom spandeer die aand saam met Petra, waar sy jou lagspiere kielie met haar unieke humorsin, asook haar flambojante persoonlikheid. Petra skroom nie om haar opinie te lewer nie, en is altyd eerlik en "straighforward".
Geen onder 18's en geen sensitiewe kykers nie.

Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer