FRANCOIS VAN COKE - Wynbekendstelling & Show
Advertisement
Op 22 September is Francois van Coke weer terug by sy gunsteling venue in die Kaap, Die Boer Teater.
Elke vertoning by Die Boer is spesiaal, maar hierdie keer bring Francois iets anders as sy akoestiese kitaar saam. Dié aand is ook die bekendstelling van die beperkte uitgawe Orpheus & The Raven No. 42 Francois van Coke Edition-wyn.
Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, sal die gaste ook trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, onder andere ‘Dagdrome in suburbia’, ‘Toe vind ek jou’, ‘Aande’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’.
Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie hierdie een mis nie!
Read Less

Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer