GIAN GROEN en JOHAN LIEBENBERG - LANGPAD BALLADES
Advertisement
Gian Groen, een van Suid-Afrika se top liedjieskrywers, en Johan Liebenberg, een van ons land se goue stemme, span kragte saam vir twee onvergeetlike aande by Die Boer in Durbanville.
Met hul besonderse kitaarspel en unieke styl bring hulle die vertoning Langpadballades na die verhoog op 10 en 11 September.
Kom beleef ’n aand vol stories, musiek en emosie — moet dit nie misloop nie! 🎶

Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer