LOKI & MARGOT ROTHMAN
Advertisement
In hierdie unieke broer-en-suster-vertoning neem Loki en Margot Rothman gehore op ’n reis deur die stories, herinneringe en musiek wat hul familie oor die jare gevorm het. Met oorspronklike liedjies en geliefde gunstelinge word lag, nostalgie en die besondere band tussen broer en suster verweef in ’n intieme viering van familie en tuiskoms.
Die kitaarvirtuoos Loki Rothman verras met sy meesterskap op verskeie instrumente, terwyl Margot se besonderse stem en haar begeleiding op klavier die vertoning met warmte en emosie aanvul.
‘n Aand vol stories, harmonieë en die klanke wat die Rothman-familie se hartklop geword.

Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer