PETRONEL BAARD & LIDI DE WAAL in "Vrou, Vrouer, Vrouste"

Schedule

Sat, 01 Aug, 2026 at 02:01 pm

UTC+02:00
Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Vrou, Vrouer, Vrouste | Woordkuns | Musiek
Petronel Baard en Lidi de Waal bring 'n unieke en hartroerende produksie na die verhoog met "Vrou, Vrouer, Vrouste", ’n kragtige en kunsryke kombinasie van woordkuns, musiek en lewenservaring. Die produksie balanseer humor en emosie, en neem die gehoor op ’n reis vol lag, trane, hoop en selfontdekking.
Volgens Lidi self is dit "’n snaakse, sad, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self." Die twee kunstenaars bied nie net vermaak nie, maar ook diep sielsinhoud en menslike insig in ’n formaat wat eg en treffend is.
“Vrou, Vrouer, Vrouste” – kom ontborstrok en kom wees deel van hierdie viering van vrouwees, kreatiwiteit en menslikheid.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you