LIZZ MEIRING in DIE "REAL HOUSEWIFE" - GEEN O/14
Schedule
Sat, 08 Aug, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die TV program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Nog steeds, wêreldwyd, word die “Real Housewives” reeks uitgesaai. Maar wie is nou eintlik die ware - “ real “ housewife?”
In “ Die Real Housewife “ skep multi bekroonde aktrise, rigisseur, skrywer en vervaardiger, Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter .
Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou. In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou (of man) na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.
Dis verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik.
Tydsduur: 60 minute
Taal: Afrikaans met enkele Engels
Gradering: Enkele kru taal, maar dubbelsinnige verwysing na seks. Sal nie kinders onder 14 interesseer nie.
Geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring
Vervaardig deur Artist Warehouse
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.















![BRENDAN VAN RHYN in \u201cNow for something completely different\u201d with GARTH TAVARES - piano [Lunch show]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czYvYmFubmVycy84NzQwMmIyODVjYTMyZTE4NWJkOTk3NzI4ZjE4ZjllOWIwOTc2ODYyZDgzYjc5NDlhZWYyYjIwZTBlN2Y3OTgxLXJpbWctdzEyMDAtaDEwMDYtZGMwNDA0MDQtZ21pcj92PTE3ODAwMDYzODQ.avif)
