EERSTE VIR ALLES- met FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks en regie: WESSEL PRETORIUS (Geen

Schedule

Sun, 16 Aug, 2026 at 02:01 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil.
Twee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorpspronklike “power couple” te vertolk ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar, kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die liefde en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf.
Eerste vir Alles is ’n romantiese komedie oor ou bene saam maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.
Geen onder 13
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer

Host or Publisher Die Boer

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Durbanville

Aug '26 Monthly Game  - Durbanville GC
Thu, 20 Aug at 11:00 am Aug '26 Monthly Game - Durbanville GC

Durbanville Golf Club

SPORTS
BARRY HILTON
Fri, 28 Aug at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

COMEDY ENTERTAINMENT

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events