MARGIT MEYER-RODENBECK in OUMA EN DIE OU KOEIE - Geen O/16 (KANNA nominasie beste komedie KKNK 2026)
Advertisement
Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WIL onthou nie. En die wat ons WIL onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by.
‘n Halwe waarheid in die 50’s, word ‘n voldonge feit 50 jr later. ‘n Wolhaarstorie word ge-“blow”-dry tot n manjifieke “beehive”, en ‘n besope “one night stand” verander jare later in 'n pragtige kortstondige romanse.
Maar daar skort nog niks met Ouma se geheue nie..en sy onthou… nie net haar eie stories nie, maar ook die van die ‘vromes” onder ons… wie se ou koeie hulle baie eerder diep in die sloot sou wou los. Wat Ouma wel vergeet het, is hoe om doekies om te draai
Ouma en die ou Koeie is ‘n komedie -kabaret wat jou een oomblik sal laat skaterlag en die volgende een saggies laat snak na jou asem, want jy mag jouself dalk net herken..
Genomineer vir 'n KANNA toekenning vir beste komedie by KKNK 2026.
80 min
Teks, Musiek & Regie: Jurg Human
Klavier en verwerking: Coenraad Rall

Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer

![BRENDAN VAN RHYN in \u201cNow for something completely different\u201d with GARTH TAVARES - piano [Lunch show]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czYvYmFubmVycy84NzQwMmIyODVjYTMyZTE4NWJkOTk3NzI4ZjE4ZjllOWIwOTc2ODYyZDgzYjc5NDlhZWYyYjIwZTBlN2Y3OTgxLXJpbWctdzEyMDAtaDEwMDYtZGMwNDA0MDQtZ21pcj92PTE3ODE2ODkwNDA.avif)