n Skatkis uit ons musiekverlede | Sang en Musiek
Advertisement
n Skatkis uit ons musiekverlede: ’n Nostalgiese musiekreis deur die klanke wat generasies gevorm het.
Met: Stephanie Baartman en Chanie Jonker (klavier)
Deur: Stephanie Baartman en Frans Swart
Regie: Frans Swart
’n Skatkis uit ons musiekverlede is ’n ontroerende en nostalgiese musiekreis waarin Stephanie Baartman haar stem en storie verbind met die klanke wat generasies Suid-Afrikaners gevorm het.
Met Chanie Jonker as pianis en musiekregisseur word hierdie produksie ’n intieme maar kragtige huldeblyk aan die liedjies – en veral die vroue – wat ons musieklandskap help vorm het.
Deur ikoniese liedjies en ligte humor word ’n musikale skatkis oopgemaak, van Miriam Makeba se wêreldklanke tot Afrikaanse gunstelinge van Laurika Rauch en Sonja Herholdt.
Die produksie vier die ryk en veelstemmige erfenis van Suid-Afrikaanse musiek – ’n skatkis nie van goud nie, maar van stories, emosie en onvergeetlike melodieë.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme

Where is it happening?
NG Kerk Hermanus, 1 Church St, Hermanus, 7200, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherKalfiefees