Luna Paige | Die Reisigers by Kalfiefees
Advertisement
Luna Paige: Die Reisigers
Soos gesien by Aardklop en Woordfees 2025, KKNK en Suidoosterfees 2026. Benoeming vir Beste Musiekproduksie by Aardklop Kunstefees 2025.
Luna Paige sing oor die “groot reis” en die immer ontwykende eindbestemming. Sy verken ruimtes waar beweging, stilte van gees, selfliefde en aanvaarding in harmonie saamvloei.
Sy stel gehore bekend aan die musiek wat sy tydens haar Suid-Afrikaanse en Europese reise geskryf het, onder meer langs die Spaanse Camino, en later tuis getoonset het.
As ’n anonieme waarnemer het sy soms in gesprek getree en saam gewonder oor die verskille, maar veral oor die ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet aan mekaar bind.
Hierdie is ’n intieme en besinnende vertoning wat luisteraars nooi om stil te word en saam te reis.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme (verkieslik nie onder 6 nie).

Where is it happening?
Grobbelaar Hall, 39 Marine Dr, Hermanus, 7200, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherKalfiefees