Bietjie Koffie met jou staatsgreep | Satire
Advertisement
Bietjie koffie met jou staatsgreep: ’n Skerp en satiriese kyk na Suid-Afrika se politieke werklikheid
Met: Marianne Thamm
Veteraanjoernalis Marianne Thamm bring haar nuwe opvoering Bietjie koffie met jou staatsgreep na vanjaar se Kalfiefees.
Haar Naledi-bekroonde eerste stuk “opvoerende joernalistiek”, Round of Applause – South Africa Still Standing, is reeds meer as 100 keer opgevoer sedert dit in 2023 by die Baxter gedebuteer het.
Sedertdien het Brasiliaanse Butt Lifts, Impalas en blou ligte deel geword van die politieke diskoers, terwyl die land voorberei vir plaaslike verkiesings.
Die Zillenator het Johannesburg in die oog, die ANC is in die ICU en die res staan in die beskuldigdebank.
Julie 2025 het ’n keerpunt gemerk toe generaal Nhlanhla Mkwanazi ’n sogenaamde “bom”-perskonferensie in gevegsklere gehou het.
Wat van die staatsgreep? Jy sal maar self moet kom kyk.
Met haar kenmerkende styl van skerpsinnige satire en humor bring Thamm ’n vertoning wat die nuus, politiek en samelewing op ’n unieke en uitdagende manier belig.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme

Where is it happening?
NG Kerk Hermanus, Hermanus, Western Cape, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherKalfiefees