Die ander Dogter | Drama

Schedule

Wed, 05 Aug, 2026 at 04:00 pm

UTC+02:00
Location

Hermanus Auditorium | Hermanus, WC

Advertisement
Die ander dogter: ’n Roerende verhaal oor verlies, familie en identiteit
Met: Sandra Prinsloo
Teks: Annie Ernaux
Vertaling: Naòmi Morgan
Oorspronklike titel: L’autre fille
Verwerking: Saartjie Botha
Regie: Lara Foot
Ontwerp en beligting: Wolf Britz
’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het.
Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid. Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanging” kon leef.
’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies wat met sensitiwiteit en eenvoud aangebied word.
Ouderdomsbeperking: Alle Ouderdomme
Advertisement

Where is it happening?

Hermanus Auditorium, Hermanus, Western Cape, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Kalfiefees
Host or PublisherKalfiefees

Ask AI if this event suits you