LIZE BEEKMAN - "IN ANTWOORD" (Middagvertoning)
Schedule
Sun, 29 Mar, 2026 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman keer in Maart 2026 terug na die verhoog van Die Boer met haar vertoning “In antwoord”.Met haar kenmerkende diepte, warmte en poëtiese verhalende styl, voer sy ’n unieke gesprek met haar gehoor deur middel van musiek, briewe en gedigte in beide Afrikaans en Engels - woorde uit haar eie skryfpen en ook dié van ander. Beekman weef nuwe en bestaande skeppings saam in ’n program wat tegelykertyd persoonlik én universeel is.
In antwoord beloof ’n mooi en rustige ervaring van woorde en musiek.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.


















