"OUMA EN DIE OU KOEIE" - komedie met MARGIT MEYER-RODENBECK & COENRAAD RALL(klavier) - Teks en regi

Schedule

Thu, 26 Mar, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
By Die Boer teater in Durbqnville op 25 en 26 Maart. Bespreek 021 979 1911/ www.dieboer.com Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WIL onthou nie. En die wat ons WIL onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by.
‘n Halwe waarheid in die 50’s, word ‘n voldonge feit 50 jr later. ‘n Wolhaarstorie word ge-“blow”-dry tot n manjifieke “beehive”, en ‘n besope “one night stand” verander jare later in 'n pragtige kortstondige romanse.
Maar daar skort nog niks met Ouma se geheue nie..en sy onthou… nie net haar eie stories nie, maar ook die van die ‘vromes” onder ons… wie se ou koeie hulle baie eerder diep in die sloot sou wou los. Wat Ouma wel vergeet het, is hoe om doekies om te draai
Ouma en die ou Koeie is ‘n komedie -kabaret wat jou een oomblik sal laat skaterlag en die volgende een saggies laat snak na jou asem, want jy mag jouself dalk net herken..
OUMA en die ou KOEIE - Komedie-kabaret met Margit Meyer Rodenbeck. 75 min
Teks, Musiek & Regie: Jurg Human
Klavier en verwerking: Coenraad Rall
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer

Host or Publisher Die Boer

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Durbanville

Huismark in Maart 2026
Fri, 27 Mar at 10:00 am Huismark in Maart 2026

12 Giraffe Crescent, Goedemoed

BUSINESS
Collective Art Exhibition
Fri, 27 Mar at 02:00 pm Collective Art Exhibition

12 Rembrandt street, Sonstraal, Durbanville

ART EXHIBITIONS
TREE63  unplugged...(with John Ellis)
Fri, 27 Mar at 08:30 pm TREE63 unplugged...(with John Ellis)

Die Boer

MUSIC ENTERTAINMENT
Yin & Yang | Sonstraal Park - Durbanville | Secret Sunrise Cape Town
Sat, 28 Mar at 07:00 am Yin & Yang | Sonstraal Park - Durbanville | Secret Sunrise Cape Town

Sonstraal Park and Dam

HEALTH-WELLNESS NONPROFIT
Rotary Durbanville Easter Egg Hunt
Sat, 28 Mar at 10:00 am Rotary Durbanville Easter Egg Hunt

Bloemendal Wine Estate

EASTER-EGG-HUNT EASTER
Nehemiah Safe House Fundraiser
Sat, 28 Mar at 11:00 am Nehemiah Safe House Fundraiser

Protea Hotel Durbanville

NONPROFIT
Boulevard BLUES REUNION & Friends - Hillcrest Estate 28th March
Sat, 28 Mar at 07:00 pm Boulevard BLUES REUNION & Friends - Hillcrest Estate 28th March

Hillcrest Restaurant

MUSIC ENTERTAINMENT
SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED
Wed, 29 Apr at 08:30 pm SUE DIEPEVEEN in MS.B-HAVED

Die Boer

MARC LOTTERING in "MARC EUGENE LOTTERING"
Thu, 07 May at 08:30 pm MARC LOTTERING in "MARC EUGENE LOTTERING"

Die Boer

COMEDY ART
FRANK OPPERMAN in REUNIE
Wed, 13 May at 08:30 pm FRANK OPPERMAN in REUNIE

Die Boer

BARRY HILTON (LUNCH SHOW)
Sun, 24 May at 02:01 pm BARRY HILTON (LUNCH SHOW)

Die Boer

COMEDY ENTERTAINMENT
NAVI REDD
Sat, 30 May at 08:30 pm NAVI REDD

Die Boer

MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)
Sun, 14 Jun at 02:01 pm MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)

Die Boer

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events