MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)
Schedule
Sun, 14 Jun, 2026 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Desperaatheid laat jou na grashalms gryp. In Suid-Afrika is ons emosioneel desperaat om net asseblief tog bietjie positief te voel en hoop te kry vir iets. So Gryp elke grasHOLM wat jy kan kry – jy sal uitloop met ’n positiewe perspektief, ’n hoopvolle hart en ’n groot giggel. Marion Holm doen in hierdie splinternuwe eenvrouvertoning wat sy altyd doen: komedie met baie hart.TEKS: Marion Holm en Chris Vorster
REGIE Chris Vorster
BELIGTINGSONTWERP Kosie Smit
VERVAARDIGER Handyminds
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.









