KOOS KOMBUIS (GEEN O/16 - TAAL)
Schedule
Fri, 19 Jun, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Jul gunsteling Afrikaanse sanger/liedjieskrywer is weer by ons - niemand anders nie as KOOS KOMBUIS! Kom drink ‘n glasie wyn saam met Koos, en luister na sy stories, sy wel en sy weë, en sy ou en nuwe liedjies. Watter beter terapie kan daar wees vir hierdie tyd van die jaar !
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.