JUAN BOUCHER
Schedule
Tue, 23 Jun, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Met ’n stem wat skuur soos honderdgrein skuurpapier kom deel Juan Boucher digterlik en opreg sy eie lewenservaring deur musiek vir die eerste keer by Die Boer. Gaste kan uitsien na ou bekende treffers en splinternuwe songs vol liefde, verlies en volbloed karisma. Juan Boucher het homself gevestig as een van die sterkste en mees herkenbare stemme in Afrikaanse musiek, en dié debuutvertoning by Die Boer belowe om ’n intieme aand van groot songs, rou emosie en egte stories te wees.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.





