VALIANT SWART & JAKE GUNN

Schedule

Sat, 27 Jun, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00
Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Valiant Swart, 'n man met 'n kitaar, 'n storie en reeds meer as 20 albums op sy kerfstok, is een van die mees geliefde Afrikaanse musikante van sy tyd. Liedjies soos Sonvanger het deel geword van die Afrikaanse musikale kultuurskat en 'n onuitwisbare spoor in mense se harte gelaat. Hy deurkruis al vir langer as dertig jaar die land met sy kitaar en stories - van intieme teaters tot groot fees-verhoe, van Oppikoppi tot oorsee - Valiant lewer elke keer 'n vertoning wat gehore betower en telkemale laat terugkom.
Hierdie slag deel hy die verhoog met die veelsydige musikant Jake Gunn, en dit beloof om 'n besonderse aand van onvergeetlike musiek, vermaak en kos uit die boonste rakke te wees.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you