RYNO VELVET - REGSTREEKS
Advertisement
Kom geniet ’n heerlike Vrydagaand saam met Ryno Velvet, wanneer hy Die Boer se verhoog oorneem vir ’n onvergeetlike ervaring vol musiek en stories.
In hierdie spesiale vertoning neem Ryno jou op ’n reis deur die musiek en stories wat sy loopbaan kenmerk. Staaltjies word gedeel wat jou sal laat skaterlag – eerlik, rou en eg uit die hart.
As jy dink jy het alles gesien… wag tot jy hom sien musiek maak op sy omgekeerde kitaar!
Moenie hierdie besonderse aand saam met Ryno misloop nie – dis musiek, dis stories, dis lag… dis “Regstreeks”

Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer