Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Wat ‘n belewenis was “Move It A Cliff Richard And The Shadows Celebration” wat op 4 Junie in die Fairtree Atterbury Teater plaasgevind het. Die goeie nuus is dat “All Shook Up An Elvis Presley Celebration” onder leiding van die regisseur Louis Drummond van Rensburg op Sondag 6 September om 16:00 in die Fairtree Atterbury Teater aangebied gaan word. G.P. van Rheede van Oudtshoorn, aanbieder en sanger, skitter veral in die rol van Elvis. Hy sal weer op sy stukke wees met al sy kwinkslae en goeie humorsin. Bekende liedjies soos o.a. Blue Suede Shoes, Hartbreak Hotel, Teddy Bear en It’s Now Or Never, sal deur professionele musikante van It Takes Four en die drie talentvolle agtergrondsangers begelei word. Die veroning belowe om weereens almal terug te voer na die ou Elvis era.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre