MEL DIE STORIEVERTELLER – VROUWEES en ander DRAMATIESE GEBEURE - Damian Beer as gas -Middagvertoning

Schedule

Sun, 13 Dec, 2026 at 02:01 pm

UTC+02:00
Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Vir die wat nie vinnig genoeg kaartjies in Augustus kon kry voor dit uitverkoop het nie, hier is nog n kans! Koop jou kaartjies sommer nou!
Mel vertel: Vrouwees en ander dramatiese gebeure met gas Damian Beer
Mel die Storieverteller bring splinternuwe stories oor vrouwees, geinspireer deur gebeure uit verskillende fases van haar lewe.
Stories sluit in: ‘n Outjie, Marlien se troue, ‘n Naby-dood ervaring op wittebrood, en meer.
Kom in ‘n los broek en gemaklike skoene om tussendeur die stories heerlik op Damian Beer se gesingery te dans of net voete te tik.
Tydsduur: 70 minute (Geen pouse)
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s (T)
Deure open: 11:30
Mel Vertel: 14:00
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you