Mel die Storieverteller - DIE BOER, DURBANVILLE - Mel Vertel met Damian Beer
Advertisement
Vir die wat nie vinnig genoeg kaartjies in Augustus kon kry voor dit uitverkoop het nie, hier is nog n kans! Koop jou kaartjies sommer nou!
Mel vertel: Vrouwees en ander dramatiese gebeure met gas Damian Beer
Mel die Storieverteller bring splinternuwe stories oor vrouwees, geinspireer deur gebeure uit verskillende fases van haar lewe.
Stories sluit in: ‘n Outjie, Marlien se troue, ‘n Naby-dood ervaring op wittebrood, en meer.
Kom in ‘n los broek en gemaklike skoene om tussendeur die stories heerlik op Damian Beer se gesingery te dans of net voete te tik.
Tydsduur: 70 minute (Geen pouse)
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s (T)
Deure open: 11:30
Mel Vertel: 14:00
Venue: Die Boer
Adres: 6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Kaartjieprys: R220pp
Kaartjies: www.meldiestorieverteller.co.za / https://dieboer.com/
Heerlike menu om van te kies!

Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherMDS Management