KAREN ZOID in concert (with Anton Eloff (piano)

Schedule

Sun, 20 Dec, 2026 at 08:00 pm to Tue, 22 Dec, 2026 at 08:30 pm

UTC+02:00
Location

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa | Durbanville, WC

Advertisement
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid.
Aan haar sy op die verhoog is Anton Eloff op klavier.
Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie om die dak te lig.
Dis n spesiale aand met net 120 sitplekke wat aan die publiek beskikbaar gestel gaan word. Wees een van hulle!
Advertisement

Where is it happening?

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you