TWEE STEMME - EEN STORIE met JOHAN LIEBENBERG EN LEAH (MIDDAGVERTONING)

Schedule

Sun, 07 Feb, 2027 at 02:01 pm

UTC+02:00
Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Twee unieke stemme, twee musikale persoonlikhede en een besonderse musikale reis. Johan Liebenberg en Leah bring die mooiste Engelse en Afrikaanse musiek bymekaar in ‘n vertoning vol tydlose treffers, onvergeetlike duette en liedjies wat die hart aanraak. Van geliefde klassieke treffers tot pragtige melodieë wat herinneringe wakker maak - dit is ’n viering van musiek, emosie, liefde en nostalgie.
Twee stemme. Een verhoog. Een storie wat deur musiek vertel word.
Read Less
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Boer
Host or PublisherDie Boer

Ask AI if this event suits you