ELVIS BLUE (MIDDAGVERTONING)
Advertisement
Afrikaanse Ikoon, besigheidsman, finominale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf wat harte van jonk tot oud verower- nasionaal sowel as internasionaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem en selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekennings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s inryg. ‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hartsnare roer, die hande laat klap en die siel weer laat droom.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer



















