Sakenetwerk geleentheid: Vier stappe vir moderne sukses
Advertisement
Spreker Juanita Vorster
Ontdek ’n praktiese manier om sukses te bereik en te behou, sodat jy meer gefokusde werksdae en minder slapelose nagte kan ervaar!
Die vier vrae van hierdie beproefde raamwerk sal jou help om diep EN breed oor jou besigheid te dink. Dit sal jou ook help om vinniger van "dink" na "doen" te kan skuif, sonder onnodige kompleksiteit.
Geen wolhaarstories. Geen leë beloftes. Net werkllike ervaring en beproefde strategieë.

Where is it happening?
AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherAfriForum Sakenetwerk