KragDag Ekspo 2026
Schedule
Thu, 06 Aug, 2026 at 08:00 am to Sat, 08 Aug, 2026 at 05:00 pm
UTC+02:00Location
Diamantvallei Landgoed | Pretoria, GT
Advertisement
Selfstandigheid Landbou en Wegbreek EkspoKragDag is die Doen-jou-eie-ding ekspo waar jy al jou oplossings vir daaglikse uitdagings kan kry! Van Alternatiewe energie wateropgaring voedselverbouing opvoedkunde en veiligheid tot innovasie en tegnologie!
Moenie hierdie inspirerende ekspo misloop nie!
"Druppels word strome strome word riviere!" - die krag van individue wat saamstaan elk ’n druppel wat saam ’n vloedgolf van verandering bring.
Advertisement
Where is it happening?
Diamantvallei Landgoed, Diamantvallei Landgoed, Rhenosterfontein 514 JR, Pretoria, 1000, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
