Recce-storieaand, met dr. Wouter Basson - Die kuns van oorlewing || AfriForum Teater
Schedule
Fri, 17 Apr, 2026 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Hy is betrokke in spesmagte-operasies, vestig laboratoriums, reis as spioen na vyandige state en meer. Alles ter versterking van SAW/SANW se spesiale vermoëns.
In die vroeë 90’s begin onregmatige arrestasie, aanhouding en kwaadwillige vervolging.
Kom luister na intrige, humor en lesse hoe om staande te bly na verbete aanslae.
Where is it happening?
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:














