TRONK MET ‘N D
Schedule
Fri Jun 12 2026 at 07:00 pm to 08:15 pm
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Die popmooi sosiale vlinder Leksie Pieterse (Ignatius van Heerden) word tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die gifmoord op haar ryk vroetelpappie, Bakkies Barnard. In die tronk beland sy in ’n sel met Cruella (André Lötter), Bakkies se weduwee, en die legendariese Daisy de Melker (Tobie Cronjé)—wat volgens rekords lankal dood behoort te wees, maar nou die vrouetronk met ’n ysterhand regeer. Wanneer Leksie ontdek dat haar slinkse prokureur, Prok. Skuim, ’n dubbele lewe lei begin ’n gevaarlike spel van wraak.Met die hulp van speurder Wihan Beyleveld moet die vroue besluit: hoe vernietig jy ’n man se reputasie—van agter tralies af?
’n Komiese spanningsdrama vol glans, satire en dodelike sjarme.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.













