JUAN BOUCHER @ MENLYN BARNYARD
Schedule
Thu, 09 Apr, 2026 at 07:30 pm
UTC+02:00Location
Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
JUAN BOUCHER is terug op populêre aanvraag!Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings by Barnyard-teaters die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug, hierdie keer op versoek van sy lojale aanhangers!
Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 6 weke op die nommer #1-posisie!
Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.
Advertisement
Where is it happening?
Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa, Company Social Brasserie, Lois Ave, Tshwane, 0181, South Africa, PretoriaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.










