NATANIËL - GESELS 2026 “BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”

Schedule

Sat Sep 05 2026 at 11:00 am to 12:30 pm

UTC+02:00
Location

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
Twee ekstra praatjies vir die lente!
Daar is steeds aanvraag na GESELS 2026:
Nataniël bied op Saterdag 5 September nóg twee geleenthede aan!
11:00 en 15:00.
Hierdie jaar se gesels:
“BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”
Of dit finansieël, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en hardhandig as ooit!
Nataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing. Met stories, deernis, vrae, antwoorde, vermaaklikheid, eerlikheid, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniël weereens ’n yslike onderwerp.
Gehoorlede kan vrae vooraf in ’n houer plaas, Nataniël bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog, ’n hoogtepunt vir vele!
Kaalkopwinkel met boeke, keramiek, geskenke, kerse, musiek en kombuisolies in die foyer!
90 minute
Geen pouse
Geen kinders onder 14
Geen selfone
Kaalkopwinkel in die foyer
Advertisement

Where is it happening?

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre

Ask AI if this event suits you