Davel en Klink in Harmonie | Musiek

Schedule

Sun, 09 Aug, 2026 at 12:00 pm

UTC+02:00
Location

Hermanus Auditorium | Hermanus, WC

Advertisement
Davel en Klink – in harmonie: ’n Musikale reis van hoop, herinnering en menswees
Met: Ilse Klink en Anna Davel
Musiekregie: JJ Petersen
Musiek het die vermoë om die siel te sus en ’n boodskap van hoop en herstel te bring – soms met sagte melodieë, en soms met ’n stem wat lank stil was, maar weer gehoor wil word.
In hierdie produksie span twee ervare kunstenaars saam om deur musiek stories te vertel wat oor jare gevorm is deur teater, film, televisie en sang.
Die liedjies wat gekies word, raak aan persoonlike ervarings, uitdagings en sosiale kwessies, en vorm saam ’n reis deur tyd en emosie.
Van nostalgiese herinneringe tot die skaduwees van verlies, bring elke moment iets van die menslike ervaring na vore.
Hierdie is ’n intieme en betekenisvolle musiekervaring wat dieper strek as klank – en ’n lig werp op die alledaagse wonder van menswees.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Advertisement

Where is it happening?

Hermanus Auditorium, Fire Station Hermanus, Magnolia Ln, South Africa, Hermanus

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Kalfiefees
Host or PublisherKalfiefees

Ask AI if this event suits you