’n Feestelike Kersfees Langtafel

Schedule

Sat, 28 Nov, 2026 at 06:00 pm

UTC+02:00
Location

Kompas Gemeente | Vanderbijlpark, GT

Advertisement
𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱𝗘𝘃𝗲𝗻𝘁𝘀 ǀǀ ’𝗻 𝗙𝗲𝗲𝘀𝘁𝗲𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗳𝗲𝗲𝘀 𝗟𝗮𝗻𝗴𝘁𝗮𝗳𝗲𝗹
Kersfees is op sy mooiste wanneer goeie kos, mooi mense en die gees van saamwees om dieselfde tafel bymekaarkom.
’n Feestelike aand om saam te kuier en Kersfees te vier
Sny weg van die jaar se gejaag en geniet ’n eksklusiewe Kersfees Langtafel met elegante dekor, ’n feestelik gedekte tafel en ’n keurige Kersfeesmaal. Jou kaartjie sluit ’n verwelkomingsdrankie, wyn, ’n fynproewersete en ’n verrassingsgeskenk in.
Daar is beperkte plekke beskikbaar – bespreek jou plek en maak deel van ’n Kersfeeservaring wat ook ’n verskil maak.
Bespreek jou plek – VoelgoedEvents 🎟️ https://voelgoed.co.za/eksterne-funksie/kerslig/
📅 Saterdag 28 November
🕒 18:00
#’nFeestelikeKersfeesLangtafel #Kersfees #HalfprysVrydag #VoelgoedEvents #Vermaak #Inspireer #Motiveer #VoelgoedMedia
Advertisement

Where is it happening?

Kompas Gemeente, 90 Abraham Street,Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Voelgoed
Host or PublisherVoelgoed

Ask AI if this event suits you