Kersliedjies by kerslig en Kersliggie-boom

Schedule

Fri, 27 Nov, 2026 at 06:00 pm

UTC+02:00
Location

Kompas Gemeente | Vanderbijlpark, GT

Advertisement
𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱𝗘𝘃𝗲𝗻𝘁𝘀 ǀǀ 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗲𝗱𝗷𝗶𝗲𝘀 𝗯𝘆 𝗸𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗴 𝗲𝗻 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗴𝗴𝗶𝗲-𝗯𝗼𝗼𝗺
Daar is iets besonders aan Kersfees wanneer ’n mens saam met jou mense onder die sterre sit, ’n kers vashou en jou gunsteling Kersliedjies saamsing.
’n Aand vol Kersfeesvreugde vir die hele gesin
Bring die kinders, ’n kampstoel of kombers en kom geniet ’n heerlike, informele buiteluggeleentheid. Sing saam geliefde Kersliedjies en beleef die spesiale oomblik wanneer die Kersliggie-boom se liggies aangeskakel word.
Maak hierdie Kersfees ’n herinnering wat julle as gesin saam kan koester.
Kom kuier saam – VoelgoedEvents 🎟️ https://voelgoed.co.za/eksterne-funksie/kerslig/
📅 Vrydag 27 November
🕒 18:00
📍 Kompas Gemeente, Vanderbijlpark
#KersliedjiesByKerslig #Kersfees #HalfprysVrydag #VoelgoedEvents #Vermaak #Inspireer #Motiveer #VoelgoedMedia
Advertisement

Where is it happening?

Kompas Gemeente, 90 Abraham St, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Voelgoed
Host or PublisherVoelgoed

Ask AI if this event suits you