Woelig! Lewendig! & Vrolik Ook! @ Daanse Van Ekstase / Ecstatic Dance - Saterdag 18 Julie 2026

Schedule

Sat Jul 18 2026 at 03:00 pm to 05:00 pm

UTC+02:00
Location

Joy Yoga Centre | Pretoria, GT

Advertisement
Daanse Van Ekstaase (i.e. Ecstatic Dance) is 'n geleentheid vir die tasbare herwinning van vryheid! Dit is daarom 'n praktyk van bevryding en verklaring van wesenlike wording! Dit is 'n somatiese, ekstatiese en sjamanistiese danspraktyk wat die opkoms van lewende eenheid ondersteun 🤩💝✅
* DvE Saterdagmiddag
* 18! Julie! 2026!
* 3 - 5 pm
* R100/150/200 pp
* R S V P = 0 8 2 5 6 2 1 8 9 2
Hierdie tegniek om die liggaam op sy eie te laat beweeg, sonder inmenging van die praktisyn se gedagtes, vereis 'n groot, veilige ruimte. Spontane bewegings kan buig, loop, draai, skud, lê of sit op die vloer, spring, huil of lag insluit (hoekom nie).

Op sy beste kan dit 'n manier wees om die liggaam se eie intelligensie op te wakker sodat dit gebruik kan word om met oorgawe voluit te leeef!
Spontaan >>> instinktief, natuurlik, ongeïnhibeer, ongedwonge, vrymoedig, ongebonde, uitgelate, uitbundig, ongebreidel, ongerem, onbevange, vry, eg, geïmproviseer, vanself, vrywillig, onbeheers, impulsief, intuïtief!
Geeeen ondervinding nodig, maar genoegsame lewenslus om in lewende lywe op te kan daag, wel 'n vereiste! Dit is pret, maklik, elegant en bemagtigend. dit genees. dit openbaar. dit verwelkom. Enige persoon van enige ouderdom, grootte en kleur kan dit doen. Alles is welkom! Almal is welkom!
Gun jouself die wonderlike voorreg Om Jy Te kom Wees!
>>> Musiek >>> Vryheid <<< Gemeenskap <<<
#vetpret
#doefdoef
#hemelopaarde
#lankmagonslewe
#dieblouvalleievanglorie
Advertisement

Where is it happening?

Joy Yoga Centre, woelig lewendig vrolik ook daanse van ekstase ecstatic dance saterdag 18 julie 2, Pretoria, Yoga Centre, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.

Ask AI if this event suits you