Vrydagaand saam Nicholis, Liezel & Gerhard
Schedule
Fri Oct 17 2025 at 07:00 pm to 11:00 pm
UTC+02:00Location
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue | Krugersdorp, GT
Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike aand vol musiek, energie en opwinding met drie van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars:
Nicholis Louw, Gerhard Steyn & Liezel Pieters!!
Datum: Vrydag, 17 Oktober 2025
Tyd: 18:00 vir 19:00
Plek: EnGedi Manor Lodge, Muldersdrift.
Kaartjies: R220 per persoon / R2000 vir ‘n tafel van 10 persone.
Slegs 500 kaartjies is aanlyn beskikbaar!
Kos en drinkgoed sal op die aand te koop aangebied word.
Kaart fasiliteite beskikbaar.
Moenie hierdie aand misloop nie!
Bespreek jou kaartjies nou!
https://www.quicket.co.za/events/316663-vrydagaand-saam-nicholisliezelgerhard/
#excited #fun #FridayNight #Krugersdorp
Where is it happening?
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue, Plot 22, Honingklip Rd,Krugersdorp, Gauteng, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: