JAY & RUHAN DU TOIT
Schedule
Fri, 26 Sep, 2025 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue | Krugersdorp, GT
Die vibe gaan uit die boeke wees – warm, plaaslik en vol Afrikaans soos net ons dit kan doen! 🐓 Bring jou ouers, kinders, vriende of span jou dansmaat in!
📍 Plek: EnGedi Manor Lodge, Muldersdrift
🌟 Vrydag, 26 September 2025
🕖 Vertoning begin: 19:00 | Hekke open vanaf 18:00
🍔 Kos & drinkgoed te koop | Veilige parkering | Kaartfasiliteite beskikbaar
🎟 Kaartjies: R220 pp | Tafels van 10 mense ook beskikbaar teen R2000
🚫 Geen koelerbokse toegelaat nie!
🎫 Bespreek vandag – sitplekke is beperk! https://www.quicket.co.za/events/317519-jay-ruhan-du-toit/
#HeritageEvents #Afrikaans #Musiek #Jay #RuhanDuToit
Where is it happening?
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue, Plot 22, Honingklip Rd,Krugersdorp, Gauteng, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: