Vrou, Vrouer, Vrouste || AfriForum Teater

Schedule

Sat, 28 Feb, 2026 at 02:00 pm

UTC+02:00

Location

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
Petronel Baard en Lidi de Waal bring ’n unieke en hartroerende produksie na die verhoog met Vrou, Vrouer, Vrouste, ’n kragtige en kunsryke kombinasie van woordkuns, musiek en lewenservaring. Die produksie balanseer humor en emosie, en neem die gehoor op ’n reis vol lag, trane, hoop en selfontdekking.
Volgens Lidi self is dit “’n snaakse, ‘sad’, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self.” Die twee kunstenaars bied nie net vermaak nie, maar ook diep sielsinhoud en menslike insig in ’n formaat wat eg en treffend is.
Vrou, Vrouer, Vrouste – kom ontborstrok en kom wees deel van hierdie viering van vrouwees, kreatiwiteit en menslikheid.
Lidi de Waal is ook benewens haar unieke en lieflike kunswerke bekend as ’n digitale inhoudskepper met etlike duisende volgelinge. Petronel Baard het ’n volle, nuwe album geskep vir Vrou, Vrouer, Vrouste van Lidi se digkuns en ander musiek uit haar pen, wat eksklusief te koop is by die vertonings.
Advertisement

Where is it happening?

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
AfriForum Teater

Host or Publisher AfriForum Teater

Ask AI if this event suits you:

Discover More Events in Pretoria

Mighty Men highveld
Sat, 28 Feb at 09:00 am Mighty Men highveld

Middleburg,Mpumalanga

Somerfees 2026
Sat, 28 Feb at 10:00 am Somerfees 2026

Menlyn Park Shopping Centre

Sensational Saturday at Kara Lounge
Sat, 28 Feb at 12:00 pm Sensational Saturday at Kara Lounge

Kara Restaurant and Lounge

MUSIC TRIPS-ADVENTURES
A letter to the 7 Churches
Sat, 28 Feb at 07:00 pm A letter to the 7 Churches

The South African State Theatre

Tshwane University of Technology 2026 Diploma in Law
Sun, 01 Mar at 12:00 am Tshwane University of Technology 2026 Diploma in Law

Tshwane University of Technology

masai Twist 078 933 7883
Mon, 02 Mar at 12:00 am masai Twist 078 933 7883

Trevenna, Pretoria

MLPJL 2nd Annual 2026
Sat, 07 Mar at 12:00 am MLPJL 2nd Annual 2026

Polokwane, Limpopo

KIDS
Bobbies 3-in-1 Slumberland Road Race
Sat, 07 Mar at 06:00 am Bobbies 3-in-1 Slumberland Road Race

Mayville Mall

SPORTS
New Years eve with BIBI
Wed, 31 Dec at 07:00 pm New Years eve with BIBI

5 Darlington Rd, 0081 Pretoria, South Africa

NEW-YEAR ART
Stef Bos \u2013 Die lewe moet \u2018n wals wees
Mon, 26 Jan at 07:00 pm Stef Bos – Die lewe moet ‘n wals wees

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Anton Botha Smokie Tribute
Thu, 29 Jan at 07:00 pm Anton Botha Smokie Tribute

Die Blou Hond

ART THEATRE
A Chorus of Thorns, a Miravae Ball
Sat, 31 Jan at 05:00 pm A Chorus of Thorns, a Miravae Ball

Riverside Castle

ART THEATRE
The incredible journey of Tinkerbell van Tonder || AfriForum Teater
Sat, 31 Jan at 07:00 pm The incredible journey of Tinkerbell van Tonder || AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

MUSIC ENTERTAINMENT
5 Vrouens & Ek -  Fiartree Atterbury Theatre
Sat, 07 Feb at 07:00 pm 5 Vrouens & Ek - Fiartree Atterbury Theatre

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

ART THEATRE
Prime Circle
Fri, 13 Feb at 07:00 pm Prime Circle

5 Darlington Rd, 0081 Pretoria, South Africa

ART THEATRE
Joshua na die Re\u00ebn - Gedagtes van vlug || AfriForum Teater
Fri, 13 Feb at 07:00 pm Joshua na die Reën - Gedagtes van vlug || AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

Drie van die bestes || AfriForum Teater
Sun, 15 Feb at 03:00 pm Drie van die bestes || AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

AfriFees || AfriForum Teater
Sat, 21 Feb at 07:30 pm AfriFees || AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

TRIPS-ADVENTURES TREKKING
Annie+Helen
Wed, 25 Feb at 07:00 pm Annie+Helen

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

ART THEATRE
Chris Steyn
Fri, 27 Feb at 07:00 pm Chris Steyn

Die Blou Hond

ART THEATRE

What's Happening Next in Pretoria?

Discover Pretoria Events