AfriFees || AfriForum Teater
Schedule
Sat, 21 Feb, 2026 at 07:30 pm
UTC+02:00Location
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. “Sarie Marais”, “Pampoen”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”,“Hardekole”, “De la Rey” en meer!
Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur die eeue met 12 keurspele wat deur Die Broers aangebied word.
Trek jou vellies aan, bring die hele gesin en geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid.
Die inhoud van AfriFees is met trots saamgestel deur AfriForum.
Where is it happening?
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:


















