pta-SPOOKBUS-uitstappie
Schedule
Sat, 21 Feb, 2026 at 06:30 pm
UTC+02:00Location
Graaff Reinet St, Faerie Glen, Pretoria, 0001 | Pretoria, GT
Advertisement
Neem die storiebus en word weggeneem in die donkerte van die nag. Dit is ’n Teater-op-Wiele-uitstappie deur die strate van die Jakaranda-stad wanneer ons terug stap in tyd met storievertellings van al daardie nostalgiese, roerende, vreemde of skokkende verhale wat in die verlede afspeel.
Dit is SPOOKSTORIES wat hoendervleis gee. MISDAADVERHALE wat skok. Vertellings wat jou kop in ongeloof sal laat skud. Dit alles deurweef met die GESKIEDENIS van die omgewing. ’n Multimedia-kultuur-historiese-ervaring. Dit alles op 21 Februarie teen R329 per persoon.
Besonderhede en aanlynbesprekings by WebTickets asook by https://www.spookstories.co.za/
Vir meer agtergrondinligting loer ook in by: https://www.facebook.com/SpookstorieProduksies
Advertisement
Where is it happening?
Graaff Reinet St, Faerie Glen, Pretoria, 0001, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.











